0%
Is jou testament op datum?
June 26, 2017
Hoekom moet ek my eie Aktebesorger aanstel wanneer ek my eiendom verkoop?
August 3, 2017

Nasionale Testamente Week

Nasionale Testamente Week sal weereens gehou word vanaf 11 tot 15 September 2017 by die kantore van LUTTIG BADENHORST FOURIE (LBF) PROKUREURS

Hoe werk testamente week?

  • Basiese testamente word gratis opgestel.
  • Geen heropstel of wysiging van bestaande testamente nie.
  • Geen opstel van ingewikkelde testamente wat trusts, ens. vervat nie.

Jy moet ‘n afspraak maak, want afsprake is beperk.

Tel 028-4241119. Bring jou ID, huweliksertifikaat, voorhuwelikse kontrak, volle name en ID-nommers van erfgename saam na jou afspraak.